Support
 
Support Get Quote
 
 
 

Toepassing Log Monitering, Analise en Verslaggewer

Toepassing Log Monitering, Analise en Verslaggewer

EventLog Analyzer is ‘n volledige toepassing log monitering en verslaggewer wat enige toepassing log data versamel, analiseer en korreleer en wat insiggewende and pre-gedefinieërde verslae verskaf. Administrateurs en sekuriteitsbeamptes kan hierdie verslae gebruik om onreëlmatige gebruikersaktiwiteite te identifiseer, toepassingsfoute te ondersoek en om sekuriteitsbedreigings op te spoor.

Die oplossing monitor web bediener toepassings soos IIS en Apache, databasisse insluitend MS SQL en Oracle, DHCP toepassings, en ander. Verder kan die instrument, met sy pasgemaakte log parseerder, enige pasgemaakte of interne toepassing log data parseer en analiseer. Die oplossing se werklike tyd waarskuwingsmeganisme verskaf waarskuwings in werklike tyd vir enige onreëlmatighede in die toepassing wat dus help om toepassingsekuriteitsaanvalle af te weer. EventLog Analyzer kom ook met ‘n kragtige korrelasie motor om spore van sekuriteitsaanvalle na te spoor op alle netwerk toestelle, bedieners en toestelle.

IIS W3C Web Bediener Logs Analise Verslae

IIS W3C Web Server Logs Analysis Reports

EventLog Analyzer voer effektiewe IIS web bediener toepassing log analise uit, wat pre-gedefinieërde verslae verskaf, wat inligting verskaf oor HTTP foute wat voorkom op die web bediener, sekuriteitsaanvalle, kwaadwillige URL versoeke, en vele meer.

Hierdie toepassing log analise en verslaggewingsinstrument verskaf ook werklike tyd waarskuwings vir SQL inspuitingsaanvalle, DDoS aanvalle, en kruis-werf teks aanvalle wat fokus op die IIS web servers.

IIS W3C FTP Bediener Logs Analise Verslae

IIS W3C FTP Server Logs Analysis Reports

EventLog Analyzer versamel, monitor en volg IIS FTP toepassing bediener logs. Dit verskaf volledige verslae oor gebruikerstoegang tot IIS FTP bedieners, lêer oplaai en aflaai, lêer orplasingsbesonderhede en veel meer. Hierdie IIS FTP bediener toepassing log analise en verslaggewer kom ook met ‘n voorafgeboude waarskuwingskontrole wat kennisgewings in werklike tyd uitstuur vir onsuksesvolle aflaai pogings, en kritieke lêer oorplasings.

MS SQL Logs Analise Verslae

MS SQL Logs Analysis Reports

EventLog Analyzer verseker dat jou MSSQL databasis veilig is met sy uitgebreide voorafopgestelde verslae en waarskuwingsprofiele. Die oplossing verskaf intensiewe insig in elke kritieke gebeurtenis wat gebeur op jou databasis, insluitend aktiwiteite op jou databasis bediener in die vorm van intuitiewe grafiese verslae. Die waarskuwingsprofiele verseker dat u in kennis gestel word oor gebeurtenisse wat die databasis sekuriteit kan bedreig, soos byvoorbeeld misbruik van ‘n voorreg.

Apache Web bediener Verslae

Apache Web Server Reports

Apache Web Server Log Hierdie verslae verskaf uitgebreide insig oor hoe versoeke van die kliënt aan die web bediener behandel moet word. Gedetailleerde verslae oor versoeke wat suksesvol hanteer is, versoeke met foute deur die kliënte, versoeke met bediener foute, en versoeke wat herlei moet word. Die versoeke verskaf kliënte details soos IP adres, status kode van die versoek wat bedien is, verwyser, gebruikersagent, en die hoeveelheid gebeurtenisse.

Oracle Live Audit Logs Analise-verslae

Oracle Live Audit Logs Analysis

EventLog analyzer help om die proses van versameling, monitering, volgin en generasie te vergemaklik verslae gebasseer op lewendige Oracle logs. Die uit-die-boks verslae is ook beskikbaar waarvoor geen ekstra opstelling benodig word nie en dit gee ‘n intuitiewe grafiese voorstelling van die belangrike statistieke van die logs. Dit help in mitigerende aanvalle soos SQL inspuiting en DoS.

Druk Bedienerverslae

Print Server Logs Report

EventLog analyzer maak die Druk Bediener Log bestuur maklike en verbeter die sekuriteit deur die moontlikheid om elke dokument wat op u drukker gedruk word te volg en te monitor. Dit is ook moontlik om gebruikers en die gereeldheid van gebruik te monitor. Dit help om verslae te genereer, soos die dokument wat die meeste gedruk is, gebaseer op gebruikers en drukker aktiwiteit neigings

DHCP Windows Logs Analise Verslae

DHCP Windows Logs Analysis

EventLog Analyzer oudit Windows DHCP bedieners uit-die-boks. Die pre-gedefinieërde verslae word outomaties gegenereer na die DHCP bediener by die EventLog Analyzer gevoeg is, want dit verminder die ouditeringstaak geweldig as gevolg van die enorme logs. Dit help ook om verslae te genereer gebasseer op kliënte en die gereeldheid van foute.

DHCP Linux Logs Analise Verslae

DHCP Linux Logs Analysis Reports

DHCP Linux Logs Verslae deur EventLog Analyzer verskaf volledige ingeboude verslae soos die top MAC adres, top poort wat gebruik is en negatiewe herkennings om die logs wat deur Linux DHCP geskep is te volg en te monitor. Dit maak dit vir administrateurs moontlik om by te hou met al die veranderinge deur te kyk na die intuitiewe verslae en al die gebeurtenisse gegenereer deur die DHCP bediener.

Soortgelyke videos
Ander kenmerke

Syslog bestuur

Versamel en analiseer Syslog data vanaf routers, skakelaars, firewalls, IDS/IPS, Linux/Unix bedieners, en meer. Kry in-diepte verslae oor elke sekuriteitsgebeurtenis. Kry werklike tyd waarskuwings vir onreëlmatighede en oortredings.

Windows gebeurtenislogmonitering

Analiseer event log data om sekuriteitsgebeurtenisse soos lêer / lêergids veranderinge, registerveranderinge, en meer. Bestudeer DDoS, Flood, Syn, and Spoof aanvalle in detail met pre-gedefinieërde verslae.

IT nakomingsbestuur

Voldoen aan die streng vereistes van reguleringsmandate viz, PCI, DSS, FISMA, HIPAA, en meer met pre-gedefinieërde verslae & waarskuwings. Pas bestaande verslae aan of bou nuwe verslae om te voldoen aan die interne sekuriteitsbehoeftes.

Active Directory vir Log Monitering

Monitor alle tipes log data van Active Directory infrastruktuur. Volg onsuksesvolle insidente in werklike tyd en skep pasgemaakte verslae om spesifieke Active Directory gebeure wat vir u belangrik is, te monitor.

Bevoorregte Gebruiker Monitering

Monitor en volg bevoorregte gebruikersaktiwiteite om aan PUMA vereistes te voldoen. Verskaf uit-die-boks verslae oor kritieke aktiwiteite soos onsuksesvolle aanmeldings, redes vir onsuksesvolle aanmeldings, en meer.

Druk Bediener Bestuur

Monitor en oudit druk bediener met gedetaileerde verslae oor gedrukte dokumente, pogings om dokumente te druk sonder behoorlike toestemming, onsuksesvolle druk versoeke en die redes daarvoor, en meer.

Benodig Kenmerke? Praat met ons
As u ekstra kenmerke wil sien in EventLog Analyzer, laat ons weet. Klik hier om voort te gaan

 

Keep calm and prepare for GDPR.
Get our 'Security admin's survival
guide to the GDPR.'

EventLog Analyzer Trusted By

Los Alamos National Bank Michigan State University
Panasonic Comcast
Oklahoma State University IBM
Accenture Bank of America
Infosys
Ernst Young

Customer Speaks

  • Credit Union of Denver has been using EventLog Analyzer for more than four years for our internal user activity monitoring. EventLog Analyzer provides great value as a network forensic tool and for regulatory due diligence. This product can rapidly be scaled to meet our dynamic business needs.
    Benjamin Shumaker
    Vice President of IT / ISO
    Credit Union of Denver
  • The best thing, I like about the application, is the well structured GUI and the automated reports. This is a great help for network engineers to monitor all the devices in a single dashboard. The canned reports are a clever piece of work.
    Joseph Graziano, MCSE CCA VCP
    Senior Network Engineer
    Citadel
  • EventLog Analyzer has been a good event log reporting and alerting solution for our information technology needs. It minimizes the amount of time we spent on filtering through event logs and provides almost near real-time notification of administratively defined alerts.
    Joseph E. Veretto
    Operations Review Specialist
    Office of Information System
    Florida Department of Transportation
  • Windows Event logs and device Syslogs are a real time synopsis of what is happening on a computer or network. EventLog Analyzer is an economical, functional and easy-to-utilize tool that allows me to know what is going on in the network by pushing alerts and reports, both in real time and scheduled. It is a premium software Intrusion Detection System application.
    Jim Lloyd
    Information Systems Manager
    First Mountain Bank

Awards and Recognitions

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •