Support
 
Support Get Quote
 
 
 

SIEM

Beantwoord SIEM behoeftes met EventLog Analyzer

EventLog Analyzer is die mees koste effektiewe Sekuriteitsinligting en Gebeurtenisbestuur (SIEM) oplossing beskikbaar in die mark. EventLog Analyzer voldoen aan al die kritieke SIEM vermoëns soos log aggregation van heterogene bronne, log forensics, event correlation, real-time alerting, file integrity monitoring, log analysis, user activity monitoring, object access auditing, compliance reporting, and log retention.

EventLog Analyzer SIEM Vermoëns

Log Datasamevoeging
EventLog Analyzer voeg logs vanaf heterogene bronne saam (Windows stelsel, Unix / Linux stelsels, Toepassings, Databasisse, Routers, Skakels en ander Syslog toestelle) in ‘n sentrale plek. EventLog Analyzer gebruik Universal Log Parsing and Indexing (ULPI) tegnologie laat jou toe om enige log data te ontleed, ongeag die bron & log formaat.
Log Forensics
EventLog Analyzer vergemaklik forensiese ondersoeke deur dit vir jou moontlik te maak om die kragtige log search funksionaliteit te gebruik om die rou en geformateerde logs en forensiese verslae, gebasseer op die soekresultate, te ondersoek.
EventLog Analyser maak dit moontlik vir netwerkbestuurders om die rou log data te identifiseer wat die sekuriteitsaktiwiteit veroorsaak het, om die spesifieke tyd wat die ooreenstemmende sekuriteitsgebeurtenis gebeur het te identifiseer, asook wie die aktiwiteit begin het asook die aktiwiteit van waar die aktiwiteit plaasgevind het.
Event Correlation and Alerting
Verband tussen gebeurtenisse en die vervaardiging van waarskuwings in werklike tyd maak dit vir netwerkbeheerders moontlik om hul netwerk proaktief te beveilig teen bedreigings. Met EventLog Analyzer kan jy reëls en tekste opstel om die gebeurtenisse te korreleer gebasseer op drempelvoorwaardes of afwykende gebeurtenisse en om boodskappe in werklike tyd te stuur vir enige drempel-oortredings en netwerk afwykings.
EventLog Analyzer se kragtige korrelasie motor word gekombineer met meer as 70 uit-die-boks korrelasie reëls wat gebruikerstoegang, gebruiker logins, lêer integriteit, gebruiker skepping, groepsreëls, onbedoelde sagteware installasie en meer insluit
File Integrity Monitoring
EventLog Analyzer fassiliteer werklike tyd lêerintegriteitsmonitering (FIM) deur sensitiewe data te beskerm en aan nakomingsvereistes te voldoen. Met EventLog Analyzer se lêerintegriteitsmoniteringsvermoë, kan sekuriteitswerkers sentraal rekord hou van alle veranderinge aan hulle lêers en lêergidse byvoorbeeld wanneer lêers en lêergidse beskerm, oopgemaak, besigtig, uitgevee, verander, hernoem ensovoorts word.
Log Analysis
EventLog Analyzer voer log analises in werklike tyd uit en vertoon die geanaliseerde log data in maklik-verstaanbare kaarte, grafieke en verslae. Gebruikers kan maklik deur log data wat op die paneelbord verskyn werk om meer insig te verkry en ‘n kern oorsaak analise binne enkele minute uitvoer. Die oplossing verskaf waarskuwings in werklike tys gebasseer op die nuutste gevaar-intelligensie vanaf STIX/TAXII threat feeds.
User Monitoring
EventLog Analyzer verskaf breedvoerige verslae vir gebruiker monitering. Dit maak dit moontlik om verdagte gedrag of gebruikers te volg, insluitend administratiewe gebruikers (PUMA).
U kry presiese inligting van gebruikerstoegang soos byvoorbeeld watter gebruiker die aksie uitgevoer het, die resultaat van die aksie, op watter bediener dit gebeur het en dit identifiseer die gebruikerswerkstasie van waar die aksie plaasgevind het.
Object Access Auditing
EventLog Analyzer laat jou weet wat presies met jou lêers en lêergidse gebeur, with toegang verkry het, wie dit uitgevee, verander, geskuif het, waar die lêers en lêergidse heen geskuif is, ens. EventLog Analyzer verskaf objek toegangsverslae in gebruikersvriendelike formate (PDF en CSV) en stuur waarskuwings in werklike tyd via sms of epos wanneer ongemagtigde persone toegang verkry tot u sensitiewe lêers / lêergidse.
U kry presiese inligting van objektoegang soos byvoorbeeld watter gebruiker die aksie uitgevoer het, die resultaat van die aksie, op watter bediener dit gebeur het en dit identifiseer die gebruikerswerkstasie van waar die aksie plaasgevind het.
Nakomingsverslae
Nakoming is die hart van SIEM en met EventLog Analyzer kan organisasies voldoen aan die reguleringsnakomingsvereistes deur log data van al die netwerktoestelle en toepassings te monitor en te analiseer. EventLog Analyzer laat jou toe om pre-gedefinieërde / vooropgestelde nakomingsverslae soos byvoorbeeld PCI DSS, FISMA, GLBA, SOX, HIPAA, ens. te genereer.
EventLog Analyzer bied ook ‘n ekstra waarde funksie om bestaande nakomingsverslae volgens jou behoeftes op te stel en dit laat gebruikers toe om nuwe nakomingsverslae te genereer om te help om te voldoen aan die groeiende aantal reguleringswette wat nakoming in die toekoms vereis. Gevallestudie: Lees hoe TRA ‘n ISO 27001 Nakomingsverslag gebruik om te voldoen aan hul nakomingsvereistes.
Log Data Retention
EventLog Analyzer bewaar historiese log data om aan die nakomingsvereistes te voldoen, om log forensiese navorsing en interne oudits uit te voer. Alle bewaarde log data is geindekseer (hashed) en het ‘n tydstempel op om seker te maak niemand peuter daarmee nie. EventLog Analyer bewaar alle masjien-gegenereerde logs - stelsel logs, toestel logs & toepassing logs in ‘n sentrale ligging.
Soortgelyke videos

EventLog Analyzer Trusted By

Los Alamos National Bank Michigan State University
Panasonic Comcast
Oklahoma State University IBM
Accenture Bank of America
Infosys
Ernst Young

Customer Speaks

  • Credit Union of Denver has been using EventLog Analyzer for more than four years for our internal user activity monitoring. EventLog Analyzer provides great value as a network forensic tool and for regulatory due diligence. This product can rapidly be scaled to meet our dynamic business needs.
    Benjamin Shumaker
    Vice President of IT / ISO
    Credit Union of Denver
  • The best thing, I like about the application, is the well structured GUI and the automated reports. This is a great help for network engineers to monitor all the devices in a single dashboard. The canned reports are a clever piece of work.
    Joseph Graziano, MCSE CCA VCP
    Senior Network Engineer
    Citadel
  • EventLog Analyzer has been a good event log reporting and alerting solution for our information technology needs. It minimizes the amount of time we spent on filtering through event logs and provides almost near real-time notification of administratively defined alerts.
    Joseph E. Veretto
    Operations Review Specialist
    Office of Information System
    Florida Department of Transportation
  • Windows Event logs and device Syslogs are a real time synopsis of what is happening on a computer or network. EventLog Analyzer is an economical, functional and easy-to-utilize tool that allows me to know what is going on in the network by pushing alerts and reports, both in real time and scheduled. It is a premium software Intrusion Detection System application.
    Jim Lloyd
    Information Systems Manager
    First Mountain Bank

Awards and Recognitions

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •