Support
 
Phone Get Quote
 
Support
 
US: +1 888 720 9500
US: +1 888 791 1189
Intl: +1 925 924 9500
Aus: +1 800 631 268
UK: 0800 028 6590
CN: +86 400 660 8680

Direct Inward Dialing: +1 408 916 9892

Windows Active Directory Ouditering in Reële Tyd

Scroll Down
 
 
 
Interne Dreigemente
Interne aanvalsopsporing is byna onmoontlik wanneer die teëstander ‘n IT-werker is met bevoorregte toegang tot die stelsels soos “Active Directory”
 
Gebruikersaanmelding
Hierdie gebruikersaanmeldingsouditoplossing, help om die gebruikersaktiwiteite in die Windows Bedieneromgewing, soos aanmeldingstye, aanmeldingsgeskiedenis, terminaaldienste-aktiwiteite na te speur
 
GPO Instellings
Monitor die veranderings van die Active Directory Groepbeleidsinstellings, wees bewus van elke verandering wat in enige van die 6000 + -instellings gedoen word, saam met die voor- en na-waardes
 
Data Argivering
Argiveer data vir forensiese analise na 3 jaar, 5 jaar of 7 jaar! Kry historiese verslae en stoor op skyfspasie
 
Nakoming
Kom die Nakomingsvereistes van SOX, HIPAA, GLBA, PCI-DSS, FISMA na met die 200+ vooraf-gekonfigureerde ouditverslae na
 
Verslae & Waarskuwings
Oudit die Active Directory voorwerpe met die 200 + vooraf-gekonfigureerde verslae saam met onmiddellike e-pos kennisgewings vir kritiese veranderinge

Gebruikersaanmelding

In reële tyd, monitor gebruikers se aanmeldingsaktiwiteit op Domeinbeheerders met vooraf-gekonfigureerde ouditverslae en e-pos kennisgewings. Ouditverslae verseker dat die administrateur bewus is van wat die rede is vir gebruikers se aanmeldingsfoute, aanmeldingsgeskiedenis, terminaaldienste-aktiwiteit en gebruikers se onlangse aanmeldingsaktiwiteite regoor die netwerk, insluitende Werkstasies & Bedieners. Verder dien die aanmeldingsouditoplossing as ‘n onontbeerlike instrument om die oudit van spesifieke aanmeldingsgebeurtenisse asook huidige en vorige aanmeldingsaktiwiteite te fasiliteer en alle aanmeldingsverwante veranderings te lys.

Rekeningsuitsluitingsanaliseerder | Gebruikersbestuursaksies | Speur Gebruikersaanmeldingsaksies na

  • Verifieer die werknemerbywoning in ‘n gegewe periodieke analise-/ouditinterval
  • Bekyk die volledige aanmeldingsgeskiedenis van enige gebruiker in die domein
  • Identifiseer enige gebruiker wat probeer aanmeld op masjiene met onvoldoende voorregte
  • Identifiseer gebruikers wat aansluit op Domeinbeheerders of Werkstasies of deur middel van afstandstoegang

Ouditverslae

Aanmeldingsfoute, Domeinbeheerderaanmeldingsaktiwiteit, Gebruiker-aanmeldingsaktiwiteit, Onlangse Gebruiker-aanmeldingsaktiwiteit, Gebruiker se Laaste Aanmelding, Gebruikers Aangemeld op Veelvoudige Rekenaars, Werkstasieaanmeldingsaktiwiteit, Lidbedieneraanmeldingsaktiwiteit

GPO In stellings

Intydse oudit en verslag van die GPO veranderings aan die Windows Active Directory; In-diepte gevorderde naspeuring van die Groepsbeleidsobjekte vóór- en ná-waardes van konfigurasies, wagwoordbeleid en instelllingsveranderings. A enkele instellingsfout kan katastrofies wees, en ‘n oplewing in die ongemagtigde toegang veroorsaak en die IT-sekuriteit in gevaar stel. Vermy kompleksiteite gemoeid met die ouditering van GPOs met vooraf-gekonfigureerde veranderingsouditverslae en onmiddellike e-pos-waarskuwings, alles intyds.

GPO instellingsoudit | GPO bestuursoudit | GPO ouditverslae

  • Monitor elke GPO verandering in die moontlike 6000 instellings
  • Ken die voor- en na-waardes van GPO instellings
  • Geoutomatiseerde periodieke ouditverslae vir hersiening & Nakoming
  • Reële tyd e-pos kennisgewings oor kritieke GPO veranderings

Intydse Nakomingsouditverslae

Onlangs Geskepte GPOs, Onlangs Verwyderde GPOs, Onlangs Gemodifiseerde GPOs, Groep beleidsinstellingsveranderings, Rekenaarkonfigurasieveranderings, Gebruikerkonfigurasieveranderings, Wagwoordbeleidsveranderings

Eienskapsveranderings

Intydse oudit van van die ou en nuwe kenmerkwaardes van alle Windows Active Directory Objekte; Ken elke verandering in Gebruikers, Rekenaars, Konfigurasie, Groepe, GPOs, OUs, DNS Bedieners en wees op datum met ongemagtigde pogings en kry intydse waarskuwings en e-pos-kennisgewing van elke kenmerkmodifikasie / toestemmingsverandering. Monitor en sien die AD objekte waardes in ooreenstemmende vooraf-gekonfigureerde verslag, navraag met die veelvuldige kenmerke om te filtreer tot die presiese inligting in ‘n eenvoudige koppelvlak.

Active Directory ou/nuwe kenmerkwaardes

  • Weet Wie Het Wat, Wanneer En Van Waar Gedoen
  • Monitor die belangrike “Uitgebreide sekuriteitskenmerke” en “Uitgebreide gebruikerskenmerke”
  • Speur alle toegangsbeheerlyste, eienskap- & toestemmingveranderings na
  • Kyk na die voor en na van elke verandering in reële tyd om die foutiewe instellingseffek om te keer

Intydse Nakomingsouditverslae

Gebruiker Uitgebreide Kenmerkveranderings, Groep Uitgebreide Kenmerkveranderings, Rekenaar Uitgebreide Kenmerkveranderings, OU Uitgebreide Kenmerkveranderings, GPO Uitgebreide Kenmerkveranderings

Data Argivering

Geprosesseerde gebeurtenislogdata ouer as vereis kan geargiveer en skoongemaak word van die die werkende DB. Dit kan gedoen word deur die “Argiveer Gebeurtenisse”-opsie ADAudit Plus te gebruik. Stel periodieke gebeurtenis skoonmaakskedules om gebeurtenisdata saam te pers. Argivering van ouditdata help om ‘n optimum grootte vir die werkende DB te onderhou. Die geargiveerde data word benodig vir historiese verslagdoening, vir forensiese en Nakomingsvereistes. Die geouditeerde verslae kan uitgevoer word na xls, csv, pdf en excel formate.

Ouditverslae van geargiveerde data

  • Kry historiese verslae van geargiveerde data vir sekuriteit en forensiese analise
  • SOX, HIPAA, PCI-DSS vereis historiese gebeurtenisdata van ‘n minimum van 3 jaar
  • Stoor gigagrepe op skyfspasie met geargiveerde gebeurtenisdata
  • Kyk na verslae van jare van geargiveerde data

Nakoming

SMBs of Groot organisasies moet industrie-spesifieke Nakomingswette, soos SOX, HIPAA, GLBA, PCI-DSS, FISMA, ens, nakom. Met ons Nakomingspesifieke vooraf-gekonfigureerde intydse AD verslae en waarskuwings, verseker ons jou netwerk is onder 24/7 oudit met periodieke veiligheidsverslae en e-pos-waarskuwings as standaard prosedure.

‘n Paar Nakomingspesifieke-verslae

SOX – Onlangse Gebruikersaanmeldingsaktiwiteit, Aanmeldingsfoute, Administratiewe Gebruikersaksies, Domeinbeleidsveranderings, Gebruikersbestuur, Aanmeldingsgeskiedenis, Veranderings op Lidbediener

HIPAA – Alle Lêer- of Vouerveranderinge, Rekenaarbestuur, OU-Bestuur, Aanmeldingsduur Groepbestuur, Terminaaldienste-aktiwiteit

GLBA – Plaaslike Aanmeldingsfoute, Vouertoestemmingsveranderings, Vouerouditinstellingsveranderings (SACL), Suksesvolle Lêerleestoegang, Domeinbeleidsveranderings

PCI-DSS – Aanmeldingsgeskiedenis, Aanmeldingfoute, Suksesvolle Lêerleestoegang, Lidbedienersveranderings Aanmeldingsgeskiedenis (NPS)

FISMA – Administratiewe Gebruikersaksies, Foutiewe Poging om Lêer te Verwyder, Foutiewe Poging om Lêer te Skryf, Alle Lêer- of Vouerveranderings

Intydse Ouditverslae & Waarskuwings

Kies uit die 200+ vooraf-gekonfigureerde ouditverslae met outomatiese vooraf-gekonfigureerde verslaggenerering direk na jou inmandjie. Met 50+ Soekkenmerke, gereed om bemagtig te word met gedetailleerde inligting, speur Windows Active Directory voorwerpveranderings (Gebruikers, OU, Groepe, GPO, Rekenaar, Skema, DNS en Sisteem) na, alles intyds. Filter verslae oor besigheid / nie-besigheid / alle ure. Skep doelgemaakte verslae, stel profiel-gebaseerde verslae op en onderneem ook historiese verslagdoening van die geargiveerde forensiese data.

Intydse skerm-gekoppelde waarskuwings met e-pos of waarskuwings oor ongemagtigde netwerk-toegang / modifikasie gebeurtenisse. Gebruiker-, tyd- en volume-gebaseerde drempel-waarskuwings help om die probleem presies te identifiseer.

Alle Active Directory veranderingsouditverslae | Nakomingsouditverslae

  • Outomatiese periodieke verslae met skeduleerbare vooraf-gekonfigureerde ouditverslae
  • Skep aangepaste verslae en eposkennisgewings maklik met ‘n paar klikke
  • SOX, HIPAA, FISMA, GLBA, PCI-DSS Nakomingsspesifieke ouditverslae om te help om aan vereistes te voldoen
  • Uitvoerouditverslae in XLS, CSV, PDF en HTML formate
Ook in ADAudit Plus,

200 + gereed-vir-gebruik ouditverslae vir sekuriteit, forensiese analise & Nakoming

 
Aanmelding / Afmelding
Monitor werkstasies se aanmelding en afmelding om elke suksesvolle en fout-aanmelding te ken
 
Lêerbediener
Oudit Windows Lêerbedienrers, Bondels, EMC, NetApp lêer- en vouerveranderings
 
Lidbediener
Speur elke Windows Lêerbedienerverandering na met verslae: Opsommende Verslag...
 
Aanmelding / Afmelding
  • Oudit die gebruikers se Werkstasie aanmeldings- & afmeldingstye, aanmeldingsdduur
  • Gebruikersaanmeldingsfoute, aanmeldingsgeskiedenis, Terminale Dienste & RADIUS aanmeldings
  • Sien vooraf-gekonfigureerde verslae en stel e-pos-waarskuwings vir kritiese rekeninge in
Windows Lêerbediener
  • Oudit Lêerbedieners, Windows Omskakelingsbondel, NetApp Lêerplasers & EMC Bedieners
  • Monitor mislukte pogings & suksesvolle lêer-skep, modifiseer, verwyder & lêer lees
  • Lêers geskuif of hernoem, gekopieer en geplak, modifikasies &toegangstoestemmings
Windows Lidbediener
  • Oudit Lidbedieners, Lêerintegriteitsmonitering, Drukkers en USB-toegange
  • Monitor plaaslike aanmelding, afmelding, aanmeldingsduur, aanmeldingsfoute & aanmeldingsgeskiedenis
  • Speur geskeduleerde take, prosesse, voueroudit&toestemmingsveranderings na
ADAudit Plus is beskikbaar in 4 Weergawes
Gratis

Begin by $0

  • Verval nooit
  • 25 gratis Werkstasies
  • Verslae kan gegenereer word uit gebeurtenis log-data versamel tydens evaluerings- / lisensie-tydperk
Proef

Begin by $0

  • Al die eienskappe van Professional Weergawe vir 30 dae
  • Oudit die Volgende
    5 Domeinbeheerders
    2 Lêerbedieners
    1 NetApp Lêer (of)
    1 EMC Lêerbediener
    10 Lidbedieners
    100 Werkstasies
Standard

Begin by $595

  • 200 + vooraf-gekonfigureerde ouditverslae
  • Reële-tyd Active Directory ouditering
  • Monitor AD Gebruiker, Groep, Rekenaar, OU, GPO veranderings
  • Oudit Werkstasies aanmelding / afmelding
  • Lêer skep, verander, verwyder, toegang, toestemmings
  • Speur stelselgebeurtenisse, geskeduleede take na
  • Drukker & USB oudit
  • E-poskennisgewings & Geskeduleerde verslae
  • Nakomingspesifieke verslae
  • Data argivering
Professional

Begin by $945

  • Alle kenmerke van die Standard Weergawe +
  • Groepbeleidsvoorwerpinstellingsoudit
  • Ou & nuwe waarde van alle eienskapsveranderings van AD Voorwerpe
  • Active Directory toestemmingsveranderingsoudit
  • Rekeningsuitsluitingsanaliseerder
  • DNS Bediener, Skema, Kontakte & Konfigurasie-oudits
  • Ondersteuning vir MS SQL Bedienerdatabasis

ADAudit Plus Trusted By