Pricing  Get Quote
 
 
Self-Service Password Management & Single sign-on (SSO) Solution. Download

What is ADSelfService Plus?

ADSelfService Plus is ‘n integreerde Active Directory selfdiens wagwoord bestuur en enkele inteken oplossing. Dit bied wagwoord selfdiens, wagwoord verstryking herinneringe, ‘n selfdiens gids bywerker, ‘n veelvuldige platvorm wagwoord sinkroniseerder, en ‘n enkel inteken vir wolktoepassings. Gebruik die ADSelfService Plus Android en iPhone selfoon toepassings om selfdiens ter enigetyd en op enige plek vir eindgebruikers te fassiliteer. ADSelfService Plus ondersteun die IT hulptoonbank deur wagwoord herstelkaartjies te verminder en spaar eindgebruikers die frustrasie wat deur die aftyd van rekenaars veroorsaak word.

Watter eienskappe bied dit aan?

ADSelfService Plus bevat die volgende lys funksies:

Wagwoord Bestuur:

Wagwoord selfdiens:

Bemagtig eindgebruikers om die herstel van wagwoorde en oopsluit van rekeninge veilig uit te voer sonder die inmeng van die hulptoonbank.

Wagwoord verstryking kennisgewing:

Herinner werknemers (insluitend afgeleë en VPN-gebruikers) van hulle dreigende wagwoord verstryking via SMS,e-pos, of druk kennisgewings.

Wagwoord beleidtoepasser::

Pas fyn gesnyde wagwoorde beleide aan by die organisatoriese eenheid (OE) en groepsvlak vir verskillende gebruikers oor veelvuldige platvorms.

Wagwoord selfdiens inteken agente:

Laat gebruikers toe om wagwoord selfdiens vanaf die inteken aanywsings van Windows OS, Mac OS X, Outlook Web Toegang, DeelPunt en Citrix Web Koppelvlak..

Active Directory Selfdiens:

Self gids bywerking:

Handhaaf akkurate en op datum gidsinligting deur eindgebruikers toe te laat om hul persoonlike inligting in AD op te dateer. Korporatiewe of werknemer gids soektog: Stel werknemers in staat om maklik vir gebruikers, kontakte en groepe in jou organisasie te soek.

E-pos groep intekening:

Beskryf groep intekeningsbeleide en laat gebruikers toe om in of uit te teken uit gekose verspreidingslyste wanneer hulle rolle verander, alles sonder om na die hulptoonbank toe te gaan.

Huptoonbank geassisteerde selfdiens:

Beheer gebruikers se selfdiens aksies baseer op voorafbepaalde werksvloei reëls deur met jou oorsig te integreer en goedgekeurde baseerde hulptoonbank sagteware.

Een Identiteit:

Onderneming enkel intekening:

Integreer meer as 100 wolk toepassings met jou onderneming se Windows AD rekeninge en gee gebruikers die gerief om toegang tot enige toepassing te verkry deur slegs een keer met hul AD bewyse in te teken.

Ware-tyd wagwoord sinkroniseerder:

Sinkroniseer alle wagwoorde en rekening veranderinge in ware tyd en laat gebruikers toe om glad te seil tussen verskeie wolkdienste en op die perseel stelsels met ‘n enkele wagwoord. .

Voordele

  • Bemagtig eindgebruikers met wagwoord selfdiens oor Active Directory en veelvuldige op die perseel en wolktoepassings.
  • Verbeter werknemer produktiwiteit met een-portaal toegang tot 100+ SSO toepassings.
  • Verbeter sekuriteit en verminder nie-nakoming risiko’s deur ‘n granulêre wagwoordbeleid te implimenteer.
  • Verminder hulptoonbank oproepe of kaartjies en die kostes wat met hulle assosieer word.Bereik ‘n beter opbrengs op belegging met ‘n beskostigbare geprysde, maklik om te lanseer, aangepasde toepassing.

ADSelfService Plus vertrou deur

E-pošta prenesi povezavo